Liberty Ross (gebore 23 September 1978) is 'n Engelse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Thinly Veiled (2009), W.E. (2011), en Snow White and the Huntsman (2012).
Filmografie Rolprente 2009: Thinly Veiled 2011: W.E. 2012: Snow White and the Huntsman
Video's 2010: UNKLE: Follow Me Down
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu