Alexis Peterman is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Survivor (2015) en Darkness Into Light (2016), en in die televisiereeks Strike Back (2010).
Filmografie Rolprente 2015: Survivor 2016: Darkness Into Light
Televisiereekse 2010: Strike Back
Televisierolprente 2015: Roboshark
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu