Ella Purnell (gebore 17 September 1996) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Never Let Me Go (2010), Kick-Ass 2 (2013), Wildlike (2014), en Miss Peregrine's Home for Peculiar Children (2016).

Filmografie Rolprente 2010: Never Let Me Go 2011: Intruders 2013: Kick-Ass 2 2014: Wildlike 2016: Miss Peregrine's Home for Peculiar Children 2016: The Journey Is the Destination 2017: Access All Areas 2018: UFO

Televisiereekse 2018: Sweetbitter

Televisierolprente 2015: Cyberbully

Video's 2012: Who Is Hollowface? - The Making of 'Intruders'

Eksterne skakels

Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1996