Lauren O'Rourke is 'n Engelse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Inbetweeners Movie (2011) en in die televisiereekse Line of Duty (2012), Drifters (2013), en White Gold (2017).
Filmografie Rolprente 2011: The Inbetweeners Movie
Televisiereekse 2012: Line of Duty 2012: 4Funnies 2013: Drifters 2017: White Gold
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in die 20ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1988