Ana Mulvoy-Ten (gebore 8 Mei 1992) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Girl in the Book (2015) en Selah and The Spades (2019), en in die televisiereekse House of Anubis (2011) en American Crime (2015).

Filmografie Rolprente 2012: First Time Loser 2015: The Girl in the Book 2016: Outlaw 2017: The Queen of Hollywood Blvd 2019: Selah and The Spades 2019: Ascension

Televisiereekse 2003: Star 2008: Cosas de la vida 2011: House of Anubis 2011: Anubis Unlocked 2015: American Crime 2015: Vanity

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu