Faye McKeever (gebore 18 Januarie 1985) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Trollied (2011) en Broken (2017).

Filmografie Televisiereekse 2008: Massive 2011: Trollied 2017: Broken

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense