Rachel McDowall (gebore 4 Oktober 1984) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Mamma Mia! (2008), Quantum of Solace (2008), en The Stranger (2014).

Filmografie Rolprente 2008: Mamma Mia! 2008: Quantum of Solace 2014: The Stranger

Video's 2014: Red Rover

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu