Jennie Jacques (gebore 28 Februarie 1989) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Shank (2010) en in die televisiereekse WPC 56 (2013), Vikings (2013), en Vikings: Athelstan's Journal (2015).
Filmografie Rolprente 2010: Shank
Televisiereekse 2013: WPC 56 2013: Vikings 2015: Vikings: Athelstan's Journal 2015: The Delivery Man 2019: The No Hopers
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu