Georgia King (gebore 18 November 1986) is 'n Engelse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Duchess (2008), Wild Child (2008), en One Day (2011).

Filmografie Rolprente 2008: The Duchess 2008: Wild Child 2009: Tanner Hall 2011: One Day 2011: Eliminate: Archie Cookson 2015: Kill Your Friends 2018: Parallel

Televisiereekse 2009: Off the Hook 2011: Sugartown 2012: The New Normal 2013: Vicious 2016: Vice Principals

Televisierolprente 2017: Raised by Wolves 2018: Making Friends

Video's 2016: The City of Conversation

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu