Kirby Howell-Baptiste (gebore 7 Februarie 1987) is 'n Engelse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Love (2016), Downward Dog (2017), Killing Eve (2018), en Barry (2018).
Filmografie Rolprente 2016: Lane Woods Finds Love 2018: Find Me
Televisiereekse 2014: Six Guys One Car 2015: The Brat Cave 2015: The Dating Game 2016: Love 2017: Downward Dog 2017: Dirtbags 2018: Killing Eve 2018: Barry 2018: Pappy 2022: The Sandman
Televisierolprente 2015: The King of 7B Girls Code
Video's 2014: Thanks for the Ride 2017: A Dog's Purpose: Lights, Camera, Woof
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1987