Lisa Gornick (gebore 1970) is 'n Engelse regisseuse, aktrise, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Do I Love You? (2002), Tick Tock Lullaby (2007), Woman in Gold (2015), en The Book of Gabrielle (2016).
Filmografie Rolprente 2002: Do I Love You? 2007: Tick Tock Lullaby 2010: The Owls 2015: Woman in Gold 2016: The Book of Gabrielle Julie McGriff's Difficult World of Sex
Video's 2009: The OWLS
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu