Lucy Griffiths (gebore 10 Oktober 1986) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Winter's Tale (2014) en Uncanny (2015), en in die televisiereekse Robin Hood (2006) en True Blood (2008).

Filmografie Rolprente 2011: Billboard 2014: Winter's Tale 2014: Last Summer 2014: Home for Christmas 2014: Don't Look Back 2015: Uncanny 2017: The Price

Televisiereekse 2006: Robin Hood 2008: True Blood 2010: The Little House

Televisierolprente 2011: Awakening

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense