Nell Tiger Free (gebore 1 Oktober 1999) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Broken (2012) en in die televisiereekse Game of Thrones (2011) en Endeavour (2012).

Filmografie Rolprente 2012: Broken 2018: Wonderwell

Televisiereekse 2011: Game of Thrones 2012: Endeavour 2018: Too Old To Die Young 2019: Untitled M. Night Shyamalan/Apple Project

Televisierolprente 2012: Mr. Stink

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1999 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu