Poppy Lee Friar (gebore 16 April 1995) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent My Cousin Rachel (2017) en in die televisiereekse Mr Selfridge (2013), In the Club (2014), en Ackley Bridge (2017).

Filmografie Rolprente 2005: Little Einsteins: Our Big Huge Adventure 2017: My Cousin Rachel

Televisiereekse 2005: Little Einsteins 2010: Dead Gorgeous 2013: Mr Selfridge 2014: In the Club 2015: Eve 2017: Ackley Bridge

Televisierolprente 2008: Dustbin Baby 2012: Lake Placid: The Final Chapter

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1995 Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense