Poppy Drayton (gebore 7 Junie 1991) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Little Mermaid (2018) en in die televisiereekse Downton Abbey (2010) en The Shannara Chronicles (2016).

Filmografie Rolprente 2015: Writers Retreat 2015: Unhallowed Ground 2018: The Little Mermaid 2018: See You Soon 2019: The Rising Hawk

Televisiereekse 2010: Downton Abbey 2016: The Shannara Chronicles

Televisierolprente 2013: When Calls the Heart 2018: Home by Spring

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1991 Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu