Farzana Dua Elahe (gebore 9 Februarie 1990) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Saxon (2007), Prince of Persia: The Sands of Time (2010), en The Hundred-Foot Journey (2014), en in die televisiereeks A.D. The Bible Continues (2015).

Filmografie Rolprente 2007: Saxon 2010: Prince of Persia: The Sands of Time 2014: The Hundred-Foot Journey

Televisiereekse 2010: BBC Janala Mojay Mojay Shekha 2015: A.D. The Bible Continues 2018: Next of Kin

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu