Annabelle Davis (gebore 28 Maart 1997) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Jack the Giant Slayer (2013) en Star Wars: The Force Awakens (2015), en in die televisiereeks The Dumping Ground (2013).

Filmografie Rolprente 2013: Jack the Giant Slayer 2015: Star Wars: The Force Awakens

Televisiereekse 2013: The Dumping Ground

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1997 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu