Lisa Dillon (gebore 1979) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Bright Young Things (2003) en Suffragette (2015), en in die televisiereeks Cranford (2007).

Filmografie Rolprente 2003: Bright Young Things 2014: The Beat Beneath My Feet 2015: Suffragette

Televisiereekse 2007: Cranford

Video's 2007: The Making of Cranford

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu