Pixie Davies (gebore 9 Desember 2006) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Miss Peregrine's Home for Peculiar Children (2016) en Mary Poppins Returns (2018), en in die televisiereeks Humans (2015).

Filmografie Rolprente 2014: Out of the Dark 2016: Miss Peregrine's Home for Peculiar Children 2018: Mary Poppins Returns

Televisiereekse 2015: Humans

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 2006