Michaela Coel (gebore 1 Oktober 1987) is 'n Engelse aktrise, skryfster, en komponis. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Star Wars: The Last Jedi (2017) en in die televisiereekse Black Mirror (2011), Chewing Gum (2015), en The Aliens (2016).
Filmografie Rolprente 2014: National Theatre Live: Medea 2017: Star Wars: The Last Jedi 2018: Been So Long
Televisiereekse 2011: Black Mirror 2015: Chewing Gum 2016: The Aliens 2018: Black Earth Rising
Televisierolprente 2014: Chewing Gum Blap 2017: The Red Nose African Convoy
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Britse aktrises van die 21ste eeu