Megan Burns (gebore 25 Junie 1986) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Liam (2000) en 28 Days Later... (2002).
Filmografie Rolprente 2000: Liam 2002: 28 Days Later...
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu