Lucy Brown (gebore 13 Februarie 1979) is 'n Engelse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Primeval (2007) en The Village (2013).

Filmografie Rolprente The Hen Do

Televisiereekse 2007: Primeval 2013: The Village 2014: Wireless

Televisierolprente 2010: Frost Giant

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu