Linda Ballantyne (gebore 24 Oktober 1954) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Thomas and the Magic Railroad (2000) en in die televisiereekse Sailor Moon (1995) en Avengers: United They Stand (1999).

Filmografie Rolprente 2000: Thomas and the Magic Railroad

Televisiereekse 1995: Sailor Moon 1997: The Animal Shelf 1999: Avengers: United They Stand 2002: Cyberchase 2003: Air Master 2005: Mischief City 2005: Delilah & Julius 2005: Gerald McBoing Boing 2006: Yin Yang Yo! 2007: Will & Dewitt 2008: Toot & Puddle 2010: Bakugan Battle Brawlers: Gundalian Invaders 2011: Mia and Me 2021ː Go, Dog, Go!

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1954 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese aktrises van die 20ste eeu