Andrea Bang is 'n Kanadese aktrise, skryfster, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rol in die televisiereeks Kim's Convenience (2016).
Filmografie Rolprente 2017: The Prodigal Dad
Televisiereekse 2016: Kim's Convenience
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1989