Emilie-Claire Barlow (gebore 6 Junie 1976) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Touch of Pink (2004) en in die televisiereekse Sailor Moon (1995), Total Drama (2007), en Total Drama Presents: The Ridonculous Race (2014).

Filmografie Rolprente 2004: Touch of Pink 2012: Z-Baw

Televisiereekse 1994: The Mighty Jungle 1995: Sailor Moon 2007: Total Drama 2011: Almost Naked Animals 2012: Fugget About It 2013: Total Drama All Stars 2014: Total Drama Presents: The Ridonculous Race 2014: Numb Chucks 2018: Total DramaRama

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese aktrises van die 20ste eeu