Elise Bauman (gebore 23 Oktober 1990) is 'n Kanadese aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Almost Adults (2016) en in die televisiereekse Carmilla (2014) en Young Badlands (2014).
Filmografie Rolprente 2016: Almost Adults 2017: Becoming Burlesque 2017: The Carmilla Movie
Televisiereekse 2014: Carmilla 2014: Young Badlands 2014: Worst Thing I Ever Did 2015: Face the Music 2017: Mandy Mayhem's Rapping with Actors
Eksterne skakels
Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1990