Sharon Belle (gebore 7 Mei 1993) is 'n Kanadese aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Operation Avalanche (2016), Defective (2017), en The Control (2018).
Filmografie Rolprente 2016: Operation Avalanche 2016: The Bookstore 2017: Defective 2018: The Control The Ghost Is a Lie Absolute Anger Wolves
Televisiereekse 2014: Carmilla 2015: Couple-ish 2016: Female Therapy 2016: Swerve 2017: Allie & Lara Make a Horror Movie 2017: Swift and Loose 2018: American Dynasties: The Kennedys
Eksterne skakels
Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1992