Stephanie Bennett (gebore 12 Junie 1989) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Big Eyes (2014) en in die televisiereekse The Romeo Section (2015) en Shadowhunters: The Mortal Instruments (2016).
Filmografie Rolprente 2014: Big Eyes 2014: Leprechaun: Origins
Televisiereekse 2015: The Romeo Section 2016: Shadowhunters: The Mortal Instruments 2017: 21 Thunder
Televisierolprente 2014: The Nine Lives of Christmas 2015: The Unauthorized Full House Story 2015: Are You My Daughter? 2015: Descendants: Set It Off! 2017: Same Time Next Week
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense