Dalila Bela (gebore 5 Oktober 2001) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Diary of a Wimpy Kid: Dog Days (2012) en in die televisiereekse Once Upon a Time (2011), Odd Squad (2014), en Anne with an E (2017).

Filmografie Rolprente 2012: Diary of a Wimpy Kid: Dog Days 2017: Adventure Club

Televisiereekse 2011: Once Upon a Time 2014: Odd Squad 2016: Ready Jet Go! 2017: Anne with an E

Televisierolprente 2013: Positively Ozitively

Eksterne skakels

Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 2001