Sugar Lyn Beard (gebore 27 Augustus 1981) is 'n Kanadese aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente 50/50 (2011), Aloha (2015), Mike and Dave Need Wedding Dates (2016), en Sausage Party (2016).

Filmografie Rolprente 2011: 50/50 2011: Not Quite College 2015: Aloha 2015: The Funeral Guest 2016: Mike and Dave Need Wedding Dates 2016: Sausage Party 2017: Palm Swings 2018: Killing Diaz

Televisiereekse 2001: Pecola 2006: Captain Flamingo 2006: Di-Gata Defenders 2009: The Amazing Spiez 2016: Coming In

Televisierolprente 2012: Living Loaded 2018: Singularity

Video's 2005: Care Bears: Big Wish Movie 2015: Behind Palm Swings 2016: Meet Cute

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese aktrises van die 20ste eeu