Katherine Barrell (gebore 12 Februarie 1990) is 'n Kanadese aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Wynonna Earp (2016) en Workin' Moms (2017).

Filmografie Rolprente 2014: The Scarehouse 2015: Definition of Fear 2015: My Ex-Ex

Televisiereekse 2016: Wynonna Earp 2017: Workin' Moms

Televisierolprente 2011: Poe 2018: Lake Placid: Legacy

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu