Ella Ballentine (gebore 18 Julie 2001) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Captive (2014), Standoff (2016), en The Monster (2016).
Filmografie Rolprente 2014: The Captive 2016: Standoff 2016: The Monster 2016: Milton's Secret 2016: Against the Wild 2: Survive the Serengeti 2018: Black Conflux
Televisiereekse 2013: Time Tremors
Televisierolprente 2012: Baby's First Christmas 2016: Anne of Green Gables 2017: L.M. Montgomery's Anne of Green Gables: The Good Stars 2017: L.M. Montgomery's Anne of Green Gables: Fire & Dew
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 2001