Heather Bambrick (gebore 19 Januarie 1971) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Saddest Music in the World (2003) en in die televisiereekse Odd Job Jack (2003), Wild Kratts (2011), en Atomic Puppet (2016).
Filmografie Rolprente 2003: The Saddest Music in the World 2015: Wild Kratts: A Creature Christmas
Televisiereekse 2003: Odd Job Jack 2005: Get Ed 2011: Wild Kratts 2011: Justin Time 2011: Franklin and Friends 2012: Daniel Tiger's Neighborhood 2012: Doozers 2016: Atomic Puppet
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1971 Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 20ste eeu