Mia McKenna-Bruce (gebore 3 Julie 1997) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Fourth Kind (2009) en in die televisiereekse Tracy Beaker Returns (2010) en The Dumping Ground (2013).

Filmografie Rolprente 2009: The Fourth Kind The Rebels

Televisiereekse 2010: Tracy Beaker Returns 2011: The Tracy Beaker Survival Files 2013: The Dumping Ground 2014: The Dumping Ground Survival Files 2017: The Marshlands 2018: Cleaning Up

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1997 Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense