Tuppence Middleton (gebore 21 Februarie 1987) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Imitation Game (2014) en The Current War (2017), en in die televisiereeks Sense8 (2015).

Filmografie Rolprente 2010: Skeletons 2013: Trap for Cinderella 2014: The Imitation Game 2017: The Current War 2018: Fisherman's Friends 2018: Lie of You 2019: Untitled Downton Abbey Project Runners

Televisiereekse 2011: Friday Night Dinner 2012: Sinbad 2015: Sense8 2015: Dickensian

Televisierolprente 2013: The Lady Vanishes

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu