Hannah Murray (gebore 1 Julie 1989) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente God Help the Girl (2014), Bridgend (2015), en Detroit (2017), en in die televisiereeks Game of Thrones (2011).

Filmografie Rolprente 2010: Chatroom 2011: Little Glory 2014: God Help the Girl 2015: Bridgend 2015: Lily & Kat 2016: The Chosen 2017: Detroit

Televisiereekse 2007: Skins 2011: Game of Thrones

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu