Hannah New (gebore 13 Mei 1984) is 'n Engelse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Maleficent (2014) en in die televisiereekse The Time in Between (2013) en Black Sails (2014).

Filmografie Rolprente 2011: Fuga de cerebros 2 2014: Maleficent

Televisiereekse 2010: El club del chiste 2013: The Time in Between 2014: Black Sails

Televisierolprente 2012: Shelter 2017: Under the Bed

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1984