Katherine Parkinson (gebore 9 Maart 1978) is 'n Engelse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Easy Virtue (2008), How to Lose Friends & Alienate People (2008), en Pirate Radio (2009), en in die televisiereeks The IT Crowd (2006).

Filmografie Rolprente 2008: Easy Virtue 2008: How to Lose Friends & Alienate People 2009: Pirate Radio 2018: The Guernsey Literary and Potato Peel Pie Society How to Sell a War

Televisiereekse 2006: The IT Crowd 2006: Fear, Stress and Anger 2007: Katy Brand's Big Ass Show 2009: The Old Guys 2010: The Great Outdoors 2010: Whites 2011: The Bleak Old Shop of Stuff 2013: Love Matters 2014: Inside No. 9 2014: In the Club 2015: Humans 2015: The Kennedys

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in die 1970's