Alice Patten (gebore 28 Augustus 1980) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Rang De Basanti (2006) en in die televisiereekse Merlin (2008) en Six Wives with Lucy Worsley (2016).
Filmografie Rolprente 2006: Rang De Basanti The Dry Cleaner
Televisiereekse 2008: Merlin 2016: Six Wives with Lucy Worsley
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu