Lucy Pinder (gebore 20 Desember 1983) is 'n Engelse aktrise en fotomodel. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Strippers vs Werewolves (2012), LiveJustine (2015), Warrior Savitri (2016), en Fanged Up (2017).

Filmografie Rolprente 2012: Strippers vs Werewolves 2015: LiveJustine 2016: Warrior Savitri 2017: Fanged Up 2017: Dangerous Game 2017: Nightmare on 34th Street

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense