Natalie Press (gebore 15 Augustus 1980) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente My Summer of Love (2004), Red Road (2006), Fifty Dead Men Walking (2008), en Suffragette (2015).

Filmografie Rolprente 2004: My Summer of Love 2006: Red Road 2008: Fifty Dead Men Walking 2008: Cass 2009: Knife Edge 2010: Donkeys 2011: Island 2015: Suffragette 2017: The Rules for Everything

Televisierolprente 2003: Peter in Paradise 2005: Mr. Harvey Lights a Candle 2007: Damage

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu