Emma Rigby (gebore 26 September 1989) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Physician (2013), The Counselor (2013), en American Violence (2017), en in die televisiereeks Once Upon a Time in Wonderland (2013).
Filmografie Rolprente 2013: The Physician 2013: The Counselor 2017: American Violence 2017: Hollywood Dirt A Guide to Second Date Sex
Televisiereekse 2011: Becoming Human 2013: Once Upon a Time in Wonderland 2016: omg hi
Televisierolprente 2008: The Race Against Cancer 2016: A Cinderella Christmas British Andy
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu