Annabel Scholey (gebore 8 Januarie 1984) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Walking on Sunshine (2014) en NOW: In the Wings on a World Stage (2014).

Filmografie Rolprente 2014: Walking on Sunshine 2014: NOW: In the Wings on a World Stage

Televisiereekse 2007: Inspector George Gently 2009: Personal Affairs 2016: Medici: Masters of Florence 2018: The Split

Televisierolprente 1997: Tonight's Talent of Tomorrow 2009: Being Human: Unearthed 2013: Very Few Fish

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu