Catherine Shepherd (gebore 1975) is 'n Engelse aktrise, skryfster, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Paddington (2014) en Paddington 2 (2017), en in die televisiereekse Peep Show (2003) en Hyperdrive (2006).

Filmografie Rolprente 2014: Paddington 2017: Paddington 2

Televisiereekse 2003: Peep Show 2004: My Life in Film 2006: Hyperdrive 2007: Ruddy Hell! It's Harry and Paul 2007: Get a Grip 2007: The Peter Serafinowicz Show 2007: Dog Face 2012: Cardinal Burns 2018: Sally4Ever

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense