Flora Spencer-Longhurst (gebore 1985) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Walking with the Enemy (2013) en in die televisiereeks Wallander (2008).

Filmografie Rolprente 2013: Walking with the Enemy 2015: Shakespeare's Globe: Titus Andronicus 2015: Royal Shakespeare Company: Love's Labour's Won

Televisiereekse 2008: Wallander 2011: Leonardo

Televisierolprente 2006: Losing It

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in die 1980's