Victoria Summer (gebore 15 Desember 1981) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Saving Mr. Banks (2013), How Sweet It Is (2013), Transformers: Age of Extinction (2014), en Game of Aces (2016).
Filmografie Rolprente 2006: The Zombie Diaries 2013: Saving Mr. Banks 2013: How Sweet It Is 2014: Transformers: Age of Extinction 2015: Ratpocalypse 2016: Game of Aces Brooklyn All American
Video's 2015: Food Culture
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu