Eleanor Tomlinson (gebore 19 Mei 1992) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Illusionist (2006), Jack the Giant Slayer (2013), en Alleycats (2016), en in die televisiereeks Poldark (2015).
Filmografie Rolprente 2006: The Illusionist 2013: Jack the Giant Slayer 2013: Deadly Code 2014: Styria 2016: Alleycats 2018: Colette
Televisiereekse 2015: Poldark
Televisierolprente 2010: The Village
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu