Hannah Ware (gebore 8 Desember 1982) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Cop Out (2010), Shame (2011), Oldboy (2013), en Hitman: Agent 47 (2015).

Filmografie Rolprente 2010: Cop Out 2011: Shame 2013: Oldboy 2015: Hitman: Agent 47 2018: The Angel

Televisiereekse 2011: Boss 2013: Betrayal 2018: The First

Televisierolprente 2017: Redliners

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu