Gabriella Wilde (gebore 8 April 1989) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Three Musketeers (2011), Carrie (2013), en Endless Love (2014), en in die televisiereeks Poldark (2015).

Filmografie Rolprente 2011: The Three Musketeers 2013: Carrie 2014: Endless Love

Televisiereekse 2015: Poldark

Televisierolprente 2012: Dark Horse

Video's 2014: Squatters 2014: Creating 'Carrie''' 2014: Carrie: The Power of Telekinesis''

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense