Sabra Williams is 'n Engelse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Absolute Beginners (1986), Mission: Impossible III (2006), en Welcome to Me (2014), en in die televisiereeks Three Rivers (2009).
Filmografie Rolprente 1986: Absolute Beginners 1994: Thin Ice 2006: Mission: Impossible III 2014: Welcome to Me Zombie Prombie
Televisiereekse 1991: Ghost Train 1998: The Legend of the Lost Keys 2008: On the Bench! 2009: Three Rivers
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu